GATVOL VIR FACEBOOK?
Skrik wakker en installeer "ORBYS"
Reageer soos Facebook met 'n pragtige kleurvolle user interface.... View MoreGATVOL VIR FACEBOOK?
Skrik wakker en installeer "ORBYS"
Reageer soos Facebook met 'n pragtige kleurvolle user interface.
Livestream die gemors wat aangg in Suid-Afrika nou. Luister musiek, Kyk videos, Lag 'n slag, Begin 'n blog of rubriek. Save jou foto's en ander memories, Ontmoet die liefde van jou lewe, Koop in verkoop met PayPal, begin jou eie winkel aanlyn, Chat met mense regoor die wêreld.
ORBYS "Sosiale Media Soos dit moet wees" gratis en sonder sensors.
Forward die boodskap onmiddellik aan al jou vriende, teken aan, Share posts maklik tussen Facebook en ORBYS en anders om.
Thumbnail prentjie:
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=10159105391823313&id=627983312
Sluit aan en druk daai liberale sensors 'n vet pit.
Geniet hom mense.
Kies die Link om dit te installeer op jou foon uit die Google Play Store:
https://play.google.com/store/apps/details?id=app.orbys.android
of hier op jou Apple IFoon:
https://apps.apple.com/us/app/orbys-net/id1501631777
Moet nou nie 'n dwarstrekkerige trut wees nie. Installeer en teken aan. Dis fokken gratis. Kom net by in die lewe.
Miskien dan sal mense sien wat in Suid Afrika aangaan. Want al jou plaasmoorde en ander posts word gesensor en bereik niemand oorsee nie of ten minste 'n bitter klein gehoor.
Ek vra jou nie om jou Facebook uit te vee nie. Hou die bleddie Facebook ding. Ek vra jou net om daai oogklappe van jou donnerse oë af te haal en vir 'n slag die big picture te sien.
Magtig man moet mens altyd so met mense sukkel voor hulle bykom.
Ja ek vloek want hoe anders gaan ek jou donnerse aandag kry. Kom nou by man jislaak dis nie rocket science nie.
Agter osse moet ook een of ander tyd in die kraal kom fokkit.
En as jy klaar is stuur vir my 'n ou boodskappie hier:
https://orbys.net/jacquesrudolph/?link-id=69892
.